top of page
The Gazette
Search


Gimmie-Krieket Gereed Vir Noordvaal-Semifinaal Aksie!
ππππππππππ Potchefstroom Gimnasium wens hul o.15A- en eerstespan alles van die beste toe vir die komende Noordvaal-semifinaal hierdie naweek. NΓ‘ weke van harde werk, oefening en opoffering, het beide spanne hul plek in die top vier verdien, en nou wag die groot toets. Image: Potchefstroom Gimnasium π Ondersteun Ons o.15βs Tuis Die o.15A-span speel hul kragmeting by die huis, en die hele Gimmie-gemeenskap word aangemoedig om hulle te kom aanmoedig. Bring jou kampsto

Yolandi Botes
Oct 31, 20251 min read
Β
Β
Β


Noordvaal-Rugby Semifinaal
π¨ π¨π¨ π¨π¨ π¨π¨ π¨π¨ π¨ Die spanning loop hoog by HoΓ«rskool Klerksdorp (KHS) waar ons 1ste span gereed is om die stryd aan te sΓͺ teen...

Yolandi Botes
Aug 20, 20252 min read
Β
Β
Β


Callies se rugbyspanne spog met uitstaande prestasies!
π ππ ππ ππ ππ π HoΓ«rskool Carletonville het die afgelope naweek weer eens gewys hoekom hul rugbytradisie so hoog aangeskryf...

Yolandi Botes
Aug 19, 20252 min read
Β
Β
Β


Gimmie-Dogtershokkie skitter by Noordvaal-uitspeleΒ
βn Fees van talent en spanwerk Potchefstroom Gimnasium is uiters trots op ons dogtershokkiespanne wat hierdie afgelope naweek hul staal...

Yolandi Botes
Aug 14, 20252 min read
Β
Β
Β


Wessie-hokkiespanne mik vir sukses by Noordvaal-uitspele
HoΓ«rskool Wesvalia se eerste span en o/15-hokkiespan is reg om hul staal te wys by die Noordvaal-uitspele wat vandag afskop. Die spanne...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read
Β
Β
Β
bottom of page
