top of page
The Gazette
Search


Volkie-atletiek maak gereed vir ’n seisoen van Spoed, Krag en Gees!
🏃♂️💪🌟🏃♂️💪🌟🏃♂️💪🌟🏃♂️💪🌟 Die baan is amper gereed, die spikes word vasgemaak, en ons Volkie-atlete is volstoom aan die voorberei vir die 2026 atletiekseisoen! Met toewyding, vasberadenheid en spanondersteuning bou hulle nie net hul liggaam nie, maar ook hul selfvertroue en gees. Image: Volkies Potch Oefening, Opbou en Oorgawe Die voorbereidingsproses is nie altyd maklik nie, maar dit is waar ware kampioene gevorm word. Dis in daardie vroeë oggende, strawwe oefenin

Yolandi Botes
Nov 271 min read


Volkies Trap Vir ’n Toekoms!
🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️ 🌟 Spinathon Skenking aan Solidariteit Helpende Hand Volkies Potch het onlangs geskiedenis gemaak met hul eerste ooit “Spinathon”, ’n energieke fondsinsameling vol gees, sweet en groot harte! Hierdie unieke inisiatief is nie net goed ontvang deur ons skoolgemeenskap nie, maar het ook ’n merkwaardige kontantskenking aan Solidariteit Helpende Hand se Gemeenskapstudiefonds opgelewer. 🎉 Die amptelike oorhandiging van die fondse

Yolandi Botes
Nov 111 min read


Volkies Rugby 2025: ’n Seisoen om te Onthou
🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉🏉 🏉 🏉 🏉 As daar een ding is wat die 2025 rugbyseisoen vir Volkies Potch gewys het, is dit dat hierdie span nie net speel nie, hulle skryf hul eie storie van deursettingsvermoë, talent en Volkie-gees. Dit was ’n seisoen gevul met groei, opwinding, en natuurlik, heelwat briljante drieë! Met trots deel ons ’n spesiale samestelling van vanjaar se mees onvergeetlike oomblikke op die veld, vasgevang deur die kameralens van Woema Produksies. 🎥✨ Image: Volkies P

Yolandi Botes
Nov 52 min read


Volkies Krieket sê dankie!
🏏 🦅🏏 🦅🏏 🦅🏏 🦅🏏 🦅🏏 🦅 Ons is ongelooflik dankbaar vir elke borg wat help bou aan ons seuns se toekoms op en van die veld af....

Yolandi Botes
Oct 102 min read


Lentereeks Hokkie Vier Pret, Passie en Spanwerk by Volkies!
🌸 🏑🌸 🏑🌸 🏑🌸 🏑🌸 🏑 Volkies Potch het hul jaarlikse Lentereeks Hokkietoernooi met groot sukses aangebied, ’n sportgeleentheid...

Yolandi Botes
Oct 92 min read


Volkie Fast 5 Netball Tournament Scores Big with Spirit and Skill
🏐🦅 🏐🦅 🏐🦅 🏐🦅 🏐🦅 The courts were buzzing with excitement as Volkies Potch hosted their Fast 5 Netball Tournament, and what a day...

Yolandi Botes
Oct 32 min read


Hoër Volkskool Potchefstroom – Jack Pauw Potjiekos-kompetisie 2025
Die jaarlikse Jack Pauw Potjiekos-kompetisie by Hoër Volkskool Potchefstroom het gisteraand weereens die gemeenskap en skoolfamilie...

Yolandi Botes
Jul 252 min read


Jack Pauw Koshuisgees – Snoek, Sosialiseer en Sterker Bande
🐟🔥🐟🔥🐟🔥🐟🔥🐟🔥 Kwartaalikse Fees vol Tradisie en Lekker Lag Die Jack Pauw manne het hierdie week hul kwartaalikse koshuisfees...

Yolandi Botes
May 201 min read
bottom of page





