top of page
The Gazette
Search


Gees en Trots in Hardebat-Kragmeting Teen Wesvalia
Klerksdorp Hoërskool (KHS) het teruggekyk op ’n besonderse dag van skolerugby, uitstaande sportmangees en onmiskenbare skooltrots ná hul kragmeting teen Hoërskool Wesvalia op Saterdag, 13 Junie 2026. Foto: Klerksdorp Hoërskool Die omgegewing het weereens gesien waarvoor die "Blou Golf" van KHS staan danksy die massiewe ondersteuning van ouers, leerders en lojale ondersteuners wat die dag gedeel het. KHS het ook hul opregte gelukwensing aan Wesvalia oorgedra vir hul prestasies

Yolandi Botes
Jun 191 min read


Klerksdorp Schools Unite for District-Wide Youth Evangelism Event
The Christian Movement at Technical High School Klerksdorp (THS) has announced its participation in a significant district-wide youth event scheduled for 22–23 April 2026. Hosted by Threshing Floor Ministries, the gathering focuses on youth evangelism and spiritual outreach, aiming to impact teenagers across the local district. Image: Technical High School Klerksdorp Inter-School Collaboration The event highlights a spirit of collaboration between local educational institutio

Yolandi Botes
Apr 141 min read


Wessie-swemmers Gereed vir die Groot NW-Inter
Die water gaan vandag kook wanneer die swemmers van Hoërskool Wesvalia in die swembad spring vir die hoogs mededingende Noordwes Swem-Inter. Dit is een van die belangrikste kragmetings op die swemkalender, waar die Wessies hul staal gaan wys teen die topswemmers van 12 ander skole. Image: Hoërskool Wesvalia Sterkte aan die Wessies Om teen soveel ander skole mee te ding, verg nie net spoed en tegniek nie, maar ook groot uithouvermoë en fokus. Die skoolgemeenskap wens elke swem

Yolandi Botes
Feb 111 min read


AJ Brits Oorheers die Water vir Wesvalia
In die wêreld van mededingende swem en lewensredding is dit reeds 'n reuse prestasie om 'n medalje te wen. Om ses goue medaljes op een dag te verower, is uitsonderlik. Maar om daardie ses goue medaljes te kombineer met ses nuwe persoonlike beste tye (PB's), grens aan die ongelooflike. Image: Hoërskool Wesvalia Dit is presies wat AJ Brits, 'n trotse leerder van Hoërskool Wesvalia, die afgelope naweek vermag het tydens die Gauteng North Lifesaving Prestige Gala. 'n Volmaakte Ve

Yolandi Botes
Dec 8, 20251 min read


Wessie-rugby: Stem vir mnr. Willem van der Sandt!
🏉🌟🏉🌟🏉🌟🏉🌟🏉🌟 Hoërskool Wesvalia is trots om te deel dat mnr. Willem van der Sandt genomineer is as “Administrateur van die...

Yolandi Botes
Sep 22, 20252 min read
bottom of page
