top of page
The Gazette
Search


AP Kerk Potchefstroom hou Gholfdag in Oktober - 10 Oktober
Die AP Kerk in Potchefstroom pak hulle gholfdag aan, en almal slaan af op Vrydag 10 Oktober 2025. Die dag beloof ’n kombinasie van sport, lag en bietjie geselskap op die greens by die Potchefstroom Country Club. Besonderhede van die Dag Die formaat is Better Ball Scramble Drive, waar twee tellings op par-4’s tel. Registrasie begin 09:00, en afslaan is 10:00. ’n 4-bal kos R2000, en vir diegene wat ’n bietjie meer wil bydra, is daar die opsie om ’n putjie te borg teen R1000. Bo

Amanda Bekker
Sep 17, 20251 min read


AP Kerk Potchefstroom se jaarlikse basaar bring boerekos en pret saam - 31 Mei
Op Saterdag, 31 Mei 2025, gaan dit weer lekker gons op Walter Sisulu Laan, want die AP Kerk Potchefstroom hou hul jaarlikse basaar. Dié...

Amanda Bekker
May 26, 20251 min read
bottom of page
