top of page
The Gazette
Search


NAMPO 2026 - Meer as net trekker-kyk by Bothaville se groot makietie
Dit is weer daardie tyd van die jaar. As jy tussen 12 en 15 Mei 2026 naby Bothaville is, gaan jy vinnig agterkom dat die lug dik is van die stof en die opgewondenheid. NAMPO Oesdag is terug by NAMPO Park, en hierdie jaar gaan dit oor baie meer as net wie die blinkste nuwe implemente het. Die tema vir 2026 is “Veerkragtigheid deur Innovasie”. In goeie Afrikaans beteken dit basies ons boere kry swaar met die weer, hoë kostes en allerhande politieke vrae, maar hulle weier om te

Amanda Bekker
Apr 163 min read


NAMPO Park Kersmark 2025: Waar die fees en die veld mekaar ontmoet - 27 tot 29 November
Bothaville se geliefde NAMPO Park gaan hierdie November weer ’n bietjie van ’n “Christmas in the Free State”-gevoel kry. Van 27 tot 29 November 2025 word die OFM NAMPO Park Kersmark aangebied, en dis daardie tipe dorpsgees-byeenkoms waar mens sommer net móét gaan kuier, al was jy nog nie van plan nie. 🎄 ’n Fees vir almal Die kersmark beloof drie dae vol geskenke, plaaslike produkte, kos wat lekker ruik én klink (jy weet mos, die tipe roosterkoek wat jou van ver roep), en mus

Amanda Bekker
Nov 10, 20252 min read


NAMPO Alfa 2025: A Mix of Livestock, Hunting, Panels and Polony
NAMPO Alfa returns to Bothaville with a three-day expo that combines South Africa’s largest livestock showcase with hunting and outdoor...

Amanda Bekker
Oct 2, 20252 min read
bottom of page
