top of page
The Gazette
Search


Rooy Food Market November
Die Rooy Food Market maak op Sondag 30 November 2025 weer sy opwagting in Potchefstroom, en dié keer bring hulle sommer ’n hele Kersfees vibe saam. Dis die soort mark waar mens jou Sondag kan begin met goeie kos, ’n bietjie kuier, en heel waarskynlik meer inkopies as wat jy beplan het. Maar dis mos hoe dit gaan. Wanneer en waar Die mark vind plaas by Van Rooyen Hall in Piet Bosmanstraat, en die deure is oop van 10:00 tot 15:00. Dis lekker naby vir meeste Potch-inwoners, en me

Amanda Bekker
Nov 192 min read
bottom of page





