top of page
The Gazette
Search


Potchefstroom kry ’n Kersfees-koekie make-over 16 Desember
As iemand nog gewonder het wat om met daai “ek moet iets Christmassy doen” gevoel te maak, hier is ’n plan. Op 16 Desember 2025 hou Tessie Kitchen and Crafts ’n Kersfees Koekie Versier Klas in Potchefstroom. Dis nie ’n groot, lawaaierige musiekfees nie, maar eerder ’n lekker oggend waar mense koekies maak wat actually soos Kersfees lyk. Waar en wanneer gebeur dit? Die klas vind plaas by Die Pienk Huis in Potchefstroom. Die adres is 190 Peter Mokaba St, Central, Potchefstroom.

Amanda Bekker
Nov 24, 20252 min read


Die Pienk Huis to Host Champagne Breakfast in Potchefstroom - 30 August
Potchefstroom residents who enjoy a slow start to the day with something bubbly in hand may want to circle 30 August on their calendars....

Amanda Bekker
Aug 13, 20251 min read


Moedersdag Ete by Die Pienk Huis bring hart en humor saam op een bord - 11 May
Die Pienk Huis trek weer die harte (en magies) van Potchefstroomers Moedersdag is om die draai, en Die Pienk Huis het weer gesorg vir 'n...

Amanda Bekker
May 6, 20252 min read
bottom of page





