top of page
The Gazette
Search


Pret op wiele in Potchefstroom - 1 November
Sonskynhoekie Kleuterskool hou hulle gewilde Fietsry Dag by Haaskraal Tee Tuin buite Potchefstroom, en dit beloof om ’n lekker dag vir die hele gesin te wees. Die aksie skop af op 1 November 2025 om 8 uur die oggend, so maak seker die ketting is gesmeer en die helmet sit reg, want soos hulle sê: “no helmet, no ride.” Fietsry vir oud en jonk Daar is iets vir almal, van die kleingoed wat pas kan trap tot die meer avontuurlustige MTB-ryers. Fietsry MTB: 5 km – R70 10 km – R80 20

Amanda Bekker
21 hours ago2 min read


Emmies Fietsry prestasies
🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️ Laerskool M.L. Fick is trots om die prestasies van een van ons jong fietsryers, Aiden...

Yolandi Botes
Aug 192 min read


La Hoff Fietsryklub roep alle Hoffies!
🚴♀️🚴🚴♀️🚴🚴♀️🚴🚴♀️🚴🚴♀️🚴 ’n Opwindende uitnodiging aan ons jong fietsryers Laerskool La Hoff nooi al hul leerders, ja, alle...

Yolandi Botes
Jul 31 min read
bottom of page