top of page
The Gazette
Search


Valiant Swart Live by Loop St: Potch se eie kuier met ‘n tikkie blues - 8 November
‘n Aand van goeie musiek en gesels Potchefstroom se Loop St is weer reg vir ‘n lekker kuier, dié keer met niemand anders as Valiant Swart en Illimar Neitz wat op die verhoog klim. Die twee gaan Saterdag, 8 November 2025, vanaf 19:30, die aand vol maak met musiek wat ruik na koffie, stories en Karoo-stof. Waar en hoe Die optrede vind plaas by Loop (37 Loopstraat, Potchefstroom), ‘n venue wat al bekend staan vir sy gemaklike vibe en goeie klank. Kaartjies kos R249 per persoon,

Amanda Bekker
Nov 4, 20251 min read


Gian Groen en Illimar Neitz kom kuier by Loop St - 25 Julie
Potch maak gereed vir ‘n lekker musiekkuier op 25 Julie Potchefstroomers en musiekliefhebbers van reg oor die Noordwes moet hulle...

Amanda Bekker
Jul 7, 20252 min read
bottom of page





