top of page
The Gazette
Search


Klerksdorp Javelin Academy Blink uit by Seisoensopening
Die Klerksdorp Javelin Academy het die 2026-atletiekseisoen op 'n hoë noot begin met uitstaande vertonings deur hul o/12-dogtersatlete. Tydens die eerste kompetisie van die jaar, wat op 17 Januarie plaasgevind het, het die akademie se jong gooiers die podium oorheers. Image: Klerksdorp Javelin Academy O/12-Dogters: Podiumuitslae Die kompetisie was gekenmerk deur strawwe mededinging tussen die akademie se eie atlete, met slegs klein verskille in die finale afstande: Eerste Pl

Yolandi Botes
4 hours ago1 min read
bottom of page





