top of page
The Gazette
Search


Kreatiwiteit in Aksie! | Matlosana Sub-District Creative Arts Day
π¨π¨π¨π¨π¨π¨π¨π¨π¨π¨π¨π¨ Laerskool Saamtrek se Graad 2- en Graad 3-leerders het op 7 November deelgeneem aan die Matlosana Sub-District Creative Arts Day by Western Reefs Primary, en hulle het behoorlik gaan spog met hul talent en skeppingsvermoΓ«. ποΈπ Image: Laerskool Saamtrek Hierdie dag het jong kunstenaars van verskillende skole byeengebring om hul kunswerke aan die gemeenskap en beoordelaars ten toon te stel. Die Saamtrek-leerders het nie net met hul kleurvolle, oorspro

Yolandi Botes
Nov 10, 20251 min read
Β
Β
Β


Samies Slaan Sukses by Noordwes Gholf Finaal!
β³β³β³β³β³β³β³β³β³β³ Laerskool Saamtrek se gholfspan het die vlag hoog laat wapper tydens die Noordwes Gholf Finaal by Magaliespark, en dis duidelik, hierdie span speel nie net vir pret nie, maar vir podiumplekke! Image:; Laerskool Saamtrek ποΈββοΈ Juhanell Ollewagen: Kampioen Γ©n Kaptein! Juhanell Ollewagen het die individuele meisies zero-afdeling gewen, βn merkwaardige prestasie wat haar plek in die Noordwes-span verseker het. Sy is ook met trots aangewys as kaptein van die Noordwes m

Yolandi Botes
Nov 5, 20251 min read
Β
Β
Β


Ava Steyn skitter op nasionale verhoog!
π β¨π β¨π β¨π β¨π β¨π β¨ Laerskool Saamtrek is trots om te deel dat Ava Steyn uitstekend presteer het tydens die Supreme Fire SA-kompetisie en die Toddler and Tween of the World-byeenkoms. Image: Laerskool Saamtrek Ava is aangewys as die algehele wenner van die Supreme Fire Queen, Γ©n sy het ook die algehele kategorie-wenner titel in die Toddler and Tween of the World-kompetisie verower. βn Uitsonderlike prestasie wat haar harde werk, selfvertroue en toewyding weerspieΓ«l

Yolandi Botes
Oct 17, 20252 min read
Β
Β
Β


MianΓ© Schutte Verteenwoordig S-A in Europa!
ππππππππππππ Laerskool Saamtrek is ongelooflik trots op MianΓ© Schutte, wat tans deel vorm van die ECHS SA o.14...

Yolandi Botes
Oct 10, 20252 min read
Β
Β
Β


Samies Skitter by die SAβs!
π΄ππ΄ππ΄ππ΄ππ΄ππ΄π Baie geluk aan LizanΓ© Zitzke met Azaria, Franco van Heerden met Alihandro en RianΓ© Groenewald met Pepper en...

Yolandi Botes
Oct 7, 20251 min read
Β
Β
Β


Saamtrek meisieshokkiespan op pad na βChamp of Champsβ!Β
πππ πππ πππ Laerskool Saamtrek se eerstespan meisieshokkiespan is amptelik gekroon as die Noordweswenners, en hulle gaan nou...

Yolandi Botes
Oct 2, 20252 min read
Β
Β
Β


Samies skitter in ringbal: 8 leerders in KK-distrikspan!
ππππππππππ Laerskool Saamtrek sΓͺ baie geluk aan agt leerders wat vir die Kenneth Kaunda Ringbal-distrikspan gekies is. Hulle...

Yolandi Botes
Sep 23, 20252 min read
Β
Β
Β


Sanel skitter op Eisteddfod-verhoog!
π π π π π π π π π Laerskool Saamtrek is ongelooflik trots op Sanel Leibbrandt, wat uitstekend presteer het tydens die...

Yolandi Botes
Sep 16, 20252 min read
Β
Β
Β


Samies Stoei tot op die Podium!
π€ΌββοΈπ€ΌββοΈπ€ΌββοΈπ€ΌββοΈπ€ΌββοΈπ€ΌββοΈπ€ΌββοΈπ€ΌββοΈ Op 13 September 2025 het 11 dapper stoeiers van Laerskool Saamtrek aan die Klerksdorp...

Yolandi Botes
Sep 16, 20252 min read
Β
Β
Β


Samies praat hulle pad na die Nasionale Finaal
π£οΈππ£οΈππ£οΈππ£οΈππ£οΈππ£οΈπ Laerskool Saamtrek se redenaars het hul stemme gebruik, en die land luister nou! Sloan van Wyk het βn 1ste...

Yolandi Botes
Sep 10, 20252 min read
Β
Β
Β


Isabella v.d. Westhuizen verower harte in die VSA β Eerste PrinsesΒ by Ultimate Internationals Miss
ππππππππππ Laerskool Saamtrek is oor die maan trots op ons eie Isabella v.d. Westhuizen, wat tydens die Ultimate Internationals...

Yolandi Botes
Sep 5, 20252 min read
Β
Β
Β


Saamtrek verwelkom Johan van Niekerk as middelafstand-afrigter
πββοΈππββοΈππββοΈππββοΈππββοΈπ Laerskool Saamtrek is trots om Mnr. Johan van Niekerk by ons atletiekprogram te verwelkom. Hy het op...

Yolandi Botes
Sep 3, 20252 min read
Β
Β
Β


Dragons bring die hitte na Saamtrek se capping by JB Marks Oval
ππππππππππ North West Dragons Cricket het βn spesiale capping-seremonie by Laerskool Saamtrek gehou en die energie was tasbaar!...

Yolandi Botes
Sep 2, 20252 min read
Β
Β
Β


Oud-Samies lei by KHS
ππππππππππ Laerskool Saamtrek is baie trots op ons oud-leerders wat op die KHS-raad verkies is. Julle wys dat Samie-waardes...

Yolandi Botes
Sep 2, 20252 min read
Β
Β
Β


North West Dragons Light Up Laerskool Saamtrek
π π π ππ ππ ππ π It was a day to remember as the next generation of Dragons got a taste of cricket greatness at Laerskool...

Yolandi Botes
Aug 29, 20251 min read
Β
Β
Β


Saamtrek se Millika Horn skitter by Centurion CGC β vier goud Γ©n βn brons!
π€ΈββοΈππ€ΈββοΈππ€ΈββοΈππ€ΈββοΈππ€ΈββοΈπ Laerskool Saamtrek is trots op Millika Horn, wat βn uitmuntende vertoning gelewer het by die...

Yolandi Botes
Aug 25, 20252 min read
Β
Β
Β


Super 12-tennis: Goud vir Samies in Pretoria!
πΎππΎππΎππΎππΎππΎπ Laerskool Saamtrek het die afgelope twee dae in Pretoria gewys hulle hoort tussen die groot kanonne. Die 1ste...

Yolandi Botes
Aug 22, 20251 min read
Β
Β
Β


Laerskool Saamtrek Stoeiers Staan uit in Pretoria
Laerskool Saamtrek is trots op hul stoeiers wat uitstekend gevaar het tydens die Ben Labuschne Stoei-kampioenskap wat onlangs in Pretoria...

Yolandi Botes
Aug 20, 20252 min read
Β
Β
Β


Trots op ons oud-Samies!Β
ππππππππππ Laerskool Saamtrek is ongelooflik trots om te deel dat een van ons eie oud-leerders βn merkwaardige prestasie behaal...

Yolandi Botes
Aug 20, 20252 min read
Β
Β
Β


Saamtrek Opedag om die draaiΒ
Laerskool Saamtrek se opwinding is tasbaar, die Opedag is byna hier en die skool kan nie wag om al hul nuwe Super Samies te ontmoet nie!...

Yolandi Botes
Aug 14, 20252 min read
Β
Β
Β
bottom of page
