top of page
The Gazette
Search


Ritme en Kuns op die Nasionale Verhoog: Gimmie-Dansers Skitter by Gesogte Pretoria-Kompetisie
Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) se kultuurafdeling bars van trots nΓ‘ die uitsonderlike prestasies van vier van die skool se top-dansers. Hierdie talentvolle kwartet het die skool se naam hoog gehou tydens die onlangse Conquer, The Ultimate Dance Challenge, wat vanaf 20 tot 25 April 2026 in Pretoria plaasgevind het. Foto: Potchefstroom Gimnasium Teen van die beste opkomende dansers in die land, het die Gimmies gewys dat hul passie en tegniese vaardighede in die boonste rakke

Yolandi Botes
May 192 min read
Β
Β
Β


Nico Smit: Gimmies se Jong Komponis Blink Uit op Nasionale Verhoog
Potchefstroom Gimnasium se Graad 11-leerder, Nico Smit, het die musiekwereld laat regop sit met sy merkwaardige insluiting by 'n hoogs eksklusiewe komposisie-werkswinkel. I mage: Potchefstroom Gimnasium Nico het vroeΓ«r vanjaar ingeskryf vir 'n kompetisie deur CoLab SA, 'n inisiatief wat deur die nasionale Kunsteraad befonds word. Sy talent het hom 'n plek besorg as een van slegs ses komponiste wat gekies is om hierdie werkswinkel in Kaapstad by te woon. βn Skolier tussen die

Yolandi Botes
Feb 51 min read
Β
Β
Β


Klerksdorp se Jong Sportsterre Skitter op Nasionale Verhoog!
π πππ΄ββοΈππ πππ΄ββοΈππ πππ΄ββοΈπ In Klerksdorp is sport nie net βn aktiwiteit nie, dis deel van ons kultuur, ons gees, en...

Yolandi Botes
Jul 4, 20253 min read
Β
Β
Β
bottom of page
