top of page
The Gazette
Search


Goudvisse in die Kaap: Volkies-swemmers Verteenwoordig Noordwes
Die swembad-kragte van Hoërskool Potchefstroom Volkstroom (Volkies) het opnuut rede om fees te vier met die aankondiging van hul jongste provinsiale verteenwoordigers. Twee van die skool se uitblinkers is gekies om hul staal op nasionale vlak te wys. Image: Potchefstroom Volkstroom Pad na die SA Skolekampioenskappe Die volgende twee ster-swemmers sal die Noordwes-provinsie verteenwoordig: Francois Goosen Kiana Borstlap Hierdie atlete sal vanaf 22 tot 29 April 2026 in Kaapstad

Yolandi Botes
Mar 61 min read


Skoleprestasies in Fokus: 'n Viering van Talent in die Noordwes
Die skole van Noordwes bewys weer eens dat toewyding, talent en ondersteuning die fondament vorm van uitsonderlike prestasies. Van die...

Yolandi Botes
Jul 17, 20253 min read


M.L. Fick-leerders blink uit in Noordwes-hokkie
Laerskool M.L. Fick Laerskool M.L. Fick is ’n toekomsgerigte Christelike skool wat waarde heg aan karaktervorming, dissipline en...

Yolandi Botes
Jul 16, 20252 min read


Samies mik raak – Ethan en Ritchie verteenwoordig Noordwes op nasionale veerpyltjiepodium
Laerskool Saamtrek Laerskool Saamtrek in Klerksdorp is al bekend vir sy dinamiese benadering tot leerderontwikkeling, ’n balans tussen...

Yolandi Botes
Jul 15, 20252 min read


Saamtrek-leerders verteenwoordig Noordwes op nasionale hokkieplatform
Laerskool Saamtrek Laerskool Saamtrek, gestig in 1954, is die oudste skool in die noordelike voorstede van Klerksdorp en ’n trotse...

Yolandi Botes
Jul 10, 20252 min read


Potch kom ons Help Aiden se Fiets Ry Droom
🚴🚴🚴🚴🚴🚴🚴🚴🚴🚴 Wanneer passie en vasbyt mekaar ontmoet, gebeur daar iets besonders. En dis presies wat gebeur het met Aiden Smits,...

Yolandi Botes
Jun 5, 20252 min read


Volkies-hokkiespelers gekies vir Noordwes-spanne
🏑✨🏑✨🏑✨🏑✨🏑✨ Hoërskool Volkskool Potchefstroom ("Volkies") se hokkiespelers maak reg vir die nasionale toernooie nadat hulle onlangs...

Yolandi Botes
May 7, 20251 min read


Gimmies Landlopers Blink Uit by NWU-Prestige
👟👏👟👏👟👏👟👏👟👏 Gimmies se landloopatlete het hulle staal gewys tydens die onlangse NWU-Prestige-sportreeks. Die span het algeheel...

Yolandi Botes
Apr 29, 20251 min read
bottom of page
