top of page
The Gazette
Search


Hoërskool Fochville Skuif Opedag vir Graad 7-Leerders
Om te verseker dat elke voornemende Graad 7-leerder en hul ouers die geleentheid kry om die skool te besoek, het Hoërskool Fochville aangekondig dat hul jaarlikse Opedag verskuif is. Foto: Hoërskool Fochville Waarom die Verskuiwing? Die skoolbestuur het die besluit geneem na aanleiding van verskeie navrae van ouers. Dit het onder die skool se aandag gekom dat die oorspronklike datum (13 Mei) oorvleuel met soortgelyke aktiwiteite by ander skole in die omgewing. In ’n poging o

Yolandi Botes
4 hours ago1 min read


Jou Pad na die Toekoms: Hoërskool Volkskool Nooi 2027-Leerders na Opedag
Die soektog na die regte hoërskool vir 2027 begin amptelik by Hoërskool Volkskool (Volkies). Die skool het onlangs hul amptelike Opedag vir 6 Mei 2026 aangekondig en nooi voornemende leerders en hul ouers om deel te word van die "Volkie-familie". Foto: Hoërskool Volkskool Verken die Kampus en Koshuise Die dag is propvol aktiwiteite wat ontwerp is om besoekers ’n ware blik op die skoollewe te gee. Van 16:00 tot 17:45 kan gaste deelneem aan: Skooltoere: Besigtig die akademies

Yolandi Botes
Mar 201 min read


Hasie Hop se Opedag beloof ‘n dag vol pret in Potch - 18 Oktober
Hasie Hop Kleuterskool hou van speel, lag en ‘n goeie kuier, en dis presies wat wag by hul Opedag op Saterdag 18 Oktober 2025. Die dag skop af 09:00 vm by Auretstraat 10, Potchefstroom, en almal is welkom om saam te kom kuier, grootmense, kinders en selfs oumas wat net vir die pannekoek kom. Wat om te verwag Dis nie sommer net ‘n gewone skooldag nie. Daar’s kosstalletjies, ‘n danskonsert, speletjies en ‘n klomp ander lekker dinge om te doen. Dis daardie tipe dag waar kinders

Amanda Bekker
Oct 15, 20251 min read


Opedag by Laer Gedenkskool Danie Theron: Waar klein leerlinge groot dromers word
🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈 Vrydag, 17 Oktober 2025 | 08:00 Vir: Graad RRR • Graad RR • Graad R Plek: Laer Gedenkskool Danie Theron Laer...

Yolandi Botes
Sep 18, 20252 min read


M.L Fick Kekkel en Kraai hou Opedag in Potch - 30 September
Potchefstroom se eie karnaval van leer en lag M.L Fick Kekkel en Kraai het amptelik aangekondig dat hul Opedag vir 2026 op Dinsdag, 30...

Amanda Bekker
Sep 15, 20251 min read


Saamtrek Opedag om die draai
Laerskool Saamtrek se opwinding is tasbaar, die Opedag is byna hier en die skool kan nie wag om al hul nuwe Super Samies te ontmoet nie!...

Yolandi Botes
Aug 14, 20252 min read


Emmies Opedag – 27 September 2025
Uitnodiging aan toekomstige Emmies Laerskool M.L. Fick se Graad 1-onderwyseresse, saam met die skoolmascot, Jasper, en ’n paar...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


M.L. Fick besoek Kekkel en Kraai Kleuterskool
Op 6 Augustus het Laerskool M.L. Fick ’n spesiale besoek gebring aan die Kekkel en Kraai Kleuterskool se graad R-leerders. Die doel van...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Volkies maak gereed vir Opedag 2025
🖤❤️💛🖤❤️💛🖤❤️💛 Hoërskool Volkskool se Opedag is om die draai, en die opwinding is duidelik voelbaar in Volkie-land! Hierdie jaar...

Yolandi Botes
May 9, 20251 min read


StudyXpress hou Opedag – fokus op individuele leer en waardes
📚✨📚✨📚✨📚✨📚✨ StudyXpress, 'n opvoedkundige instelling wat bekend is vir kleiner klasse en 'n fokus op individuele aandag, bied...

Yolandi Botes
May 7, 20251 min read
bottom of page
