top of page
The Gazette
Search


Fochies Junior Atlete Herskryf Geskiedenis!
🏃♂️🏃♀️💥🏃♂️🏃♀️💥🏃♂️🏃♀️💥 Saterdag se voor-seisoenbyeenkoms by ACNW was een vir die rekordboeke, en Fochville het gewys waarom ons trots die Blougolf-vlag laat waai! Image: Hoërskool Fochville Twee van Hoërskool Fochville se jong ster-atlete het die atletiekwêreld behoorlik laat regop sit met hul uitsonderlike prestasies. Albei het SAQ-kwalifiserende tye behaal vir 2026,’n mylpaal wat selfs meer indrukwekkend is as mens hul ouderdom in ag neem: net 15 jaar oud! �

Yolandi Botes
Nov 171 min read
bottom of page





