top of page
The Gazette
Search


Volkies Trap Vir ’n Toekoms!
🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️ 🌟 Spinathon Skenking aan Solidariteit Helpende Hand Volkies Potch het onlangs geskiedenis gemaak met hul eerste ooit “Spinathon”, ’n energieke fondsinsameling vol gees, sweet en groot harte! Hierdie unieke inisiatief is nie net goed ontvang deur ons skoolgemeenskap nie, maar het ook ’n merkwaardige kontantskenking aan Solidariteit Helpende Hand se Gemeenskapstudiefonds opgelewer. 🎉 Die amptelike oorhandiging van die fondse

Yolandi Botes
Nov 111 min read


Ferdies trap saam by Volkies se Spinathon!
🚴♂💥🚴♂💥🚴♂💥🚴♂💥🚴♂💥 Op Dinsdagaand, 22 September, het Hoërskool Ferdinand Postma se fietsryers met volle geesdrif deelgeneem...

Yolandi Botes
Sep 292 min read


Volkies trap saam vir 'n goeie doel
🚴♀️🔥🚴♀️🔥🚴♀️🔥🚴♀️🔥🚴♀️🔥🚴♀️🔥 Die Volkies Fietsry-span het onlangs hul heel eerste Spinathon aangebied, en wat 'n...

Yolandi Botes
Sep 252 min read


Volkies Fietsry Spinathon: Trap saam vir ’n verskil!
🚵🏼♀️🚵🏼♂️🚵🏼♀️🚵🏼♂️🚵🏼♀️🚵🏼♂️🚵🏼♀️🚵🏼♂️🚵🏼♀️🚵🏼♂️ Volkies Fietsry kondig met groot opgewondenheid die Volkies...

Yolandi Botes
Aug 262 min read
bottom of page





