top of page
The Gazette
Search


Famke Jordaan Verwerf NW-Erekleure in Tennis!
🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 Goudkop Laerskool is trots om een van hul eie, Famke Jordaan, geluk te wens met ’n uitsonderlike prestasie in Noordwes-tennis. Haar harde werk, toewyding en talent op die baan het haar beloon met die hoogste eer, erekleure vir NW-tennis! Image: Goudkop Laerskool 🌟 'n Merkwaardige Mylpaal Om erekleure te verwerf is geen klein prestasie nie, dit vra ure se oefening, ysterwil en ‘n liefde vir die sport. Famke het gewys dat sy alles het wat nodig is

Yolandi Botes
Nov 51 min read


Hoffie Tennis Update
🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 Liga-aksie op die baan Laerskool La Hoff se tennisspanne het hierdie afgelope week hul deelname aan die...

Yolandi Botes
Aug 152 min read


Tokkie Tennis vier eerstespanspelers
Laerskool Mooirivier se eerstespan-tennisspelers is op 7 Augustus tydens ’n pragtige capping-seremonie vereer. Hierdie spoggeleentheid...

Yolandi Botes
Aug 132 min read


Laerskool Mooirivier – ’n Skool wat Uitblink op die Sportveld
Laerskool Mooirivier, bekend vir sy strewe om kinders met liefde en deernis op te voed om hul volle potensiaal te bereik, het weereens sy...

Yolandi Botes
Jul 232 min read
bottom of page





