top of page
The Gazette
Search


Tokkies se Graad 1-Juffroue Bespreek Disleksie en Disgrafie
By Laerskool Mooirivier het die einde van die jaar nie slegs afsluiting beteken nie, maar ook 'n belangrike geleentheid vir professionele ontwikkeling en samewerking. Die Graad 1-onderwysers het onlangs byeengekom vir 'n hoogs waardevolle gesprek en werksessie oor die vroeรซ identifisering van leerders met moontlike disleksie en disgrafie. Image: Laerskool Mooirivier Die sessie is fasiliteer deur MEd-student, Ulricke Slabbert, en die Projek Studieleier, Dr. Elsabe Wessels. Hie

Yolandi Botes
Dec 4, 20251 min read
ย
ย
ย


Tokkie Akademie: Beplanning Vir 'n Briljante Toekoms Begin Nou
๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ By Laerskool Mooirivier is leer nooit met vakansie nie, en ons onderwysers ook nie! Hierdie week het ons opvoeders โn inspirerende akademiese bosberaadย gehou, en dis duidelik: 2026 gaan โn jaar van groei, innovasie en geleenthede wees. Image: Laerskool Mooirivier Vooruit Beplan, Sukses Bou Onder die boomtoppe en tussen idees wat vrylik gevloei het, het ons personeel saamgekom om strategies te beplan vir โn akademiese jaar wat werklik uitstaande sal wees.

Yolandi Botes
Nov 19, 20251 min read
ย
ย
ย
bottom of page





