top of page
The Gazette
Search


Vliegveld Viering vir Pa: Potjiekos, Poeding en ‘n Bietjie Kitaar - 15 Junie
Sondag, 15 Junie 2025, bring Montgolfiers by die Parys Vliegveld iets anders na die tafel vir Vadersdag, letterlik. Vir R240 per persoon...

Amanda Bekker
Jun 122 min read


Vier Vadersdag by The Jukebox Restaurant - 15 Junie
Dis amper weer tyd om die pa’s in jou lewe te bederf en The Jukebox Restaurant in Potchefstroom is die plek om dit te doen. Hulle nooi...

Amanda Bekker
Jun 102 min read


Vadersdag Mark in Klerksdorp: Dirkie Visagie Sorg Vir Die Tunes - 14 Junie
Die Vadersdag Mark by Greenfields Kwekery in Klerksdorp is reg om ‘n dag vol musiek, kos en kuier te bied! Hierdie jaar se Vadersdag Mark...

Amanda Bekker
Jun 62 min read


Vadersdag Spitbraai by Biki Byte Bistro: ‘n Lekker kuierplek vir die hele gesin - 15 Junie
Op Sondag, 15 Junie, hou Biki Byte Bistro ‘n spesiale Vadersdag Spitbraai van 12:00 tot 16:00 by hulle plek in Lindequesdrif. Dis die...

Amanda Bekker
Jun 41 min read


Vadersdag by Pecanwood Lodge: Paella, Steak en Brandy Specials - 15 Junie
As jy nog kopkrap oor wat om vir Pa op Vadersdag aan te bied, hou op wonder, Pecanwood Lodge in Potchefstroom het die antwoord! Op 15...

Amanda Bekker
Jun 32 min read
bottom of page