top of page
🌭 Meer as net worsbroodjies! 🌭
🌭 Meer as net worsbroodjies! 🌭Ons het vandag ontmoet met tannie Annetjie, wat al langer as 9 jaar Potch bederf met haar ongelooflike worsbroodjies en nog baie meer. 💛
Kom ondersteun haar hier in Du Plooy Str. 🏡✨
Jy gaan nie spyt wees nie! 😋🔥
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #SupportLocal #PlaaslikePassie #OndersteunPlaaslik #PotchEetgoed #GemeenskapHarte
Comments
Compartilhe sua opiniãoSeja o primeiro a escrever um comentário.
bottom of page