top of page

Walk With Us

Tip Top Centre Kennels

Description:

The Go-To Guy het gaan kyk hoe word die diere bederf by Tip Top Centre. Gerieflik en skoon vir honde en katte om te bly as jy beplan om op vakansie te gaan.

Oink Meat

Description:

The Go-To Guy se besoek by Oink Meat. Die kenners in vark vleis van voor tot agter

Speedden

Description:

The Go-To Guy gaan kyk na die verskeindenheid van produkte wat Speedden het en dienste wat hulle al vir dekades bied vir Potchefstroom.

The Roots

Description:

The Go-To Guy wou met Potchefstroom deel wat jy alles by The Roots kan doen.

Hebron

Description:

The Go-To Guy het Hebron gaan besoek om te sien wat hulle alles doen en te deel oor projekte wat voorlê.

Waarmee is The Go-To Guy Besig

Description:

Hier hou ons julle sommer net op hoogte met al die dinge waarmee ons tans besig is hier by The Go-To Guy Potchefstroom

Natural Beauty

Description:

The Go-To Guy se besoek by Natural Beauty. Die plek waar jy 'n volle spektrum van skoonheid op een plek kan kry.

Tiekiedraai padstal

Description:

The Go-To Guy het gaan stop by die Tiekiedraai Padstal. Jou plaaslike en kreatiewe padstal net buite die dorp.

Glasfit

Description:

The Go-To Guy se besoek aan Glasfit. Van kwotasie tot installasie word alles by hulle diens ingesluit.

Droombos Gastehuis

Description:

Een besoek wat The Go-To Guy definitief weer sal doen. Die skoonheid en stilte laat jou van alles anders vergeet.

SA Mindmaze Escape Rooms

Description:

The Go-To Guy het gaan deelneem aan die gewilde Escape Rooms by Impala. Daar is 'n verskeidenheid van "Escape Rooms" om van te kies. Gaan kry jou gunstelling een!

Dozi kom kuier by Dia Bêbados in Potchefstroom

Description:

Vir die eerste keer in 10 jaar sien ons weer vir Dozi hier op eie bodem... by daai lekker kuier en eetplek Dia Bêbados in Holthauzen Straat... kontak Rudi op 061-505-7905 vir beperkte kaartjies
bottom of page