Die Ou Kruithuis. 🏛️💣
’n Kykie in Potchefstroom se verdedigingsgeskiedenis: Die Ou Kruithuis. 🏛️💣
The Go-To Guy het onlangs besoek afgelê by die geskiedkundige Ou Kruithuis (Old Gunpowder House). Ons gesels met Johan Wolfaardt, ondervoorsitter van Heritage Potch Erfenis, oor die strategiese belangrikheid van hierdie gebou en die unieke argitektuur wat die toets van tyd deurstaan het.
Dit is een van die oudste oorblywende strukture in ons dorp en ’n belangrike baken wat ons herinner aan ’n vervloë era van konflikte en pioniersgees. 📜✨
Heritage Potchefstroom Erfenis
(Vervaardig deur: Pieter Conradie - Video Creator at The Go-To Guy)
#TheGoToGuy #HeritagePotch #OuKruithuis #GunpowderHouse #PotchefstroomGeskiedenis #Erfenis #PotchStories #Geskiedkundig #LocalHistory #SouthAfricanHeritage
