top of page
ππββοΈ Trolley Dash Madness! ππ₯
ππββοΈ Trolley Dash Madness! ππ₯
Ons laaste wenners het die rakke behoorlik leeg gejaag β en dit was pure excitement van begin tot einde! π
π
Nouβs dit jΓ³ΓΊ kansβ¦ die volgende Trolley Dash is op 12 September π
π Hoe skryf jy in?
β
Spandeer R250 of meer
β
Skryf jou naam & nommer agter op die strokie
β
Gooi die strokie in die inskrywingsboks in-store πβ‘
Kyk die video hieronder en kry βn voorsmakie van hoe jou dag kan lyk as jy wen π
#TheGoToGuy #Potchefstroom #StroomStories #TrolleyDash #ShoppingSpree #WenEnHardloop #LocalVibes
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
