top of page
ππ Trolley Dash Madness! ππ
ππ Trolley Dash Madness! ππ
Kyk hoe hardloop ons gelukkige wenners deur die rakke β arms vol, trolleys oorvol, en glimlagte so wyd soos die kassie gang! ππ¨
Wil jy ook jou kans vat om vir gratis te shop tot jy nie meer kan nie? π€©
Hierβs hoe jy kan inskryf:
1οΈβ£ Koop enige produk by Pick n Pay Canal Crossing
2οΈβ£ Skryf jou naam & kontaknommer op jou till slip.
3οΈβ£ Gooi dit in ons Trolley Dash inskrywingsboks in die winkel.
π
Trekkings elke Vrydag om 14:00
β οΈ Jy moet daar wees om te kwalifiseer!
π₯ Moenie wag nie β elke aankoop is βn nuwe kans om te wen! π₯
Canal Crossing Potch
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PicknPay #TrolleyDash #GratisShopping #LuckyDraw
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
