top of page
🎤🔥 Volkies Gees op Sy Beste! 🔥🎤
🎤🔥 Volkies Gees op Sy Beste! 🔥🎤
Ons het met drie dinamiese seun-dirigente gesels wat die Volkies-gemeenskap met passie en energie aanmoedig! 💪🎶
Hulle deel hoe hulle gees laat vlam vat, watter span – Geel, Swart, of Rooi – hulle dink die kroon gaan vat. 🏆⚡
Ons hoor ook watter items hulle beplan om aan deel te neem gedurende die dag en die waardevolle advies wat hulle het vir die huidige Graad 8's. ✨
Wie dink jy het die edge? Laat weet ons in die kommentaar! 👇💬
Volkies Potch
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #Volkies #VolkiesGees #TrotsVolkie #Geesmakers #VolkiesTrots
Comments
Comparte lo que piensasSé el primero en escribir un comentario.
bottom of page