top of page
πββοΈπ Atletiek, Tradisies en Volkies Gees! ππββοΈ
πββοΈπ Atletiek, Tradisies en Volkies Gees! ππββοΈ
Ons het by HoΓ«r Volkskool Potchefstroom se interhuis atletiekdag saam met die atletiekdirekteur en die nuwe skoolhoof, mnr. PW van Aswegen, gekuier!
Hulle deel met ons hoe die atmosfeer en gees die Volkies-familie sterker maak, en watter nuwe tradisies die pad vorentoe verlig. πHierdie is 'n viering van atletiek en trots!
Volg ons blad om meer hoogtepunte van die dag te sien. πΈπ
Volkies Potch
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #Volkies #VolkiesGees #TrotsVolkie #atletiek2025
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
