top of page
πββοΈπ₯ Tradisie, Chaos en Volkies Gees! π₯πββοΈ
πββοΈπ₯ Tradisie, Chaos en Volkies Gees! π₯πββοΈ
Wat kry jy wanneer onderwysers, oud-Volkies en die Mafia mekaar die stryd aansΓͺ in 'n klassieke aflos? Pure chaos en tradisie op sy beste! ππ
Hierdie ikoniese Volkie-tradisie vang die essensie van Volkie-Gees vas β 'n mengsel van kompetisie, pret en trots. ππ
Dis meer as net 'n aflos; dis 'n viering van die Volkies-familie! π
Volkies Potch
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #Volkies #Interhuis2025 #VolkiesGees #TrotsVolkie #Atletiek2025 #VolkieTradisies #VolkiesMafia
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
