top of page
π Trolley Dash Alert! π
π Trolley Dash Alert! π
Pick n Pay Canal Crossing se legendariese Trolley Dash is terug β en jy kan volgende wees om daardie trolley vol te gooi! π―
π
Volgende trekking: Vrydag, 22 Augustus om 14:00
π Jy mΓ³Γ©t daar wees om te wen!
Hoe werk inskrywings? Dis eenvoudig:
β
Spandeer R250 of meer
β
Skryf jou naam en nommer op die strokie
β
Gooi dit in die inskrywingsboks
β
Kom kuier elke Vrydag om 14:00 vir die live trekking!
π Dis vinnig, dis wild, dis jou kans om GRATIS inkopies te wen! ππ¨
#thegotoguy #potchefstroom #PicknPayCanalCrossing #TrolleyDash #fyi
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
