🔥 Welkom by Top Dog Pub & Grill Potchefstroom! 🔥
Op soek na ‘n plek waar almal welkom is? By Top Dog bring hulle jou ‘n familie-vriendelike ervaring met iets vir almal! 🎉
🍕 Heerlike Etes – Van sappige burgers en geurige tacos tot ‘n verskeidenheid sushi en houtoond-pizza!
🍹 Verfrissende Drankies – Probeer hulle spesiale cocktails of geniet ‘n koue bier saam met vriende.
🎲 Dice Surprise Mondays – Gooi ‘n 6 en kry 50% afslag op jou rekening! (Behalwe sushi)
👨👩👧👦 Kindervriendelik – Speelarea om die kleingoed besig te hou terwyl jy ontspan.
🎶 Lekker Atmosfeer – Of jy nou ‘n rustige ete soek of ‘n gesellige aand uit, ons het die perfekte vibe!
Top Dog Pub & Grill Potchefstroom
📽️ Kyk die video hieronder vir meer inligting! 👇
#TheGoToGuy #potchefstroom #potchgazette #stroomstories #TopDog #GoodFoodGoodTimes #FamilyVibes #Pizza #Sushi #Cocktails #FunTimes





