top of page
Flo-Tek
🛠️ ’n Nuwe Era van Powertools kom na Potchefstroom!
Ons is opgewonde om aan te kondig dat Flo-Tek binnekort hul splinternuwe winkel oopmaak! 🎉
Met betroubare powertools soos Kress, CAT en Worx, is Flo-Tek gereed om jou gunsteling bestemming te word vir krag, kwaliteit en werk wat tel.
📍 Geleë op die hoek van Palmiet- en Mareestraat – maak gereed om te kom loer!
📲 Hou ons Facebook-blad dop vir die groot oopmaak en eksklusiewe aanbiedinge!
#FloTekPotch #BinnekortOop #KressTools #CATTools #WorxPower #PotchefstroomWinkel #ToolTime #DIYGereedskap #PowerToPerform #PotchNews
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





