top of page
M.L. Fick Kekkel en Kraai Kleuterskool
🚴♀️ Wiele het gerol, pret het gegroei! 🛞
Die Go To Guy het saam met M.L. Fick Kekkel en Kraai Kleuterskool gaan gesels by Hoër Volkskool, waar die 2de amptelike Wiele-dag plaasgevind het!
🎉Kyk saam in hierdie video hoe ons terugblik op die dag se kreatiewe wiele, kleurvolle spanne en hope gees — en kry sommer ‘n voorsmakie van wat jy in 2026 se Wiele-dag kan verwag! 👀🔥
👉 Maak seker jy's daar vir 2026 – dis veel meer as net ‘n dag op wiele!
M.L Fick Kekkel en Kraai Kleuterskool Potchefstroom
#TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #WieleDag2025 #KekkelEnKraai #PretOpWiele #VolkskoolVibes #WieleMetGees
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





