top of page
Paws
🐾 Agter die skerms by Paws! 🐾
Ons het gesels met Hanlie, wat ’n bietjie van alles doen by Paws, oor hoe dinge werk – van die aanneming van diere 🐶 tot die foster home-projek 🏡.
Sy deel ook hoe jy kan help, of dit nou is deur honde te stap, ’n hok te borg, of net betrokke te raak. 💛
Kom leer meer oor hoe ons almal ’n verskil kan maak!
PAWS - Potch Animal Welfare Society
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #PawsPotch #GemeenskapSaam #HondeStapMetHart #AdopDontShop
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page