top of page
Pick n Pay Canal Crossing
π₯ Trolley Dash is aan die BRAND by Pick n Pay Canal Crossing! ππ¨
Dis jou kans om deur die rakke te JAAG en jou karretjie vol te GRYP β GRATIS! π₯
π Spandeer R250 of meer in winkel
π Skryf jou naam en kontakbesonderhede op jou strokie
π Gooi dit in die kompetisieboks
π Elke week kies ons βn wenner wat binne sekondes kan inkopies doen soos βn kampioen!πββοΈπ
Shop. Drop. Wen.
Jou droom-winkelervaring wag dalk net om die draai...
π Canal Crossing Potch
#TheGoToGuy #potchgazette #potchefstroom #stroomstories #TrolleyDash #PicknPayCanalCrossing #ShopAndWin
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
