Rioolprobleme ruk steeds Potchefstroom
🚨 Rioolprobleme ruk steeds Potchefstroom – dié keer op Jan Smuts Avenue! 💧💩
Ons was op die bult waar inwoners sukkel met rioolwater wat hul erwe oorstroom, straatligte wat buite werking is, en plantegroei langs die pad wat só oorgroei is dat dit 'n ernstige veiligheidrisiko vorm. 🌿🚧
Wat erger is – inwoners moet hierdie publieke areas self onderhou!
Dis duidelik: die gemeenskap is moeg om dié probleme alleen te dra.
👉 Bly jy ook in die area of ervaar jy soortgelyke uitdagings? Deel dit met ons in die comments – saam maak ons ons stem hoor!
Sluit aan by jou wyk se WhatsApp-groep en bly ingelig oor wat aangaan. Hier volg Wyk 7 se WhatsApp-groep
https://chat.whatsapp.com/C9mVGcL3Wgu4SBqUElmVHw
JB Marks Local Municipality
André Klopper
Bertus le Roux, Wyk/Ward 25, Potchefstroom
Heinricha Hodgson
Werner van onselen
Zander jansen van Rensburg
Anné van Onsellen
Johan zerwig
#TheGoToGuy #Potchefstroom #StroomStories #RioolKrisis #JanSmutsAvenue #Straatligte #Gemeenskapskwessies #OnsVerdienBeter #dji #Wyk7





