Riooluitdagings in Potchefstroom Industria
đ¨đ§ Riooluitdagings raak nou ook Potchefstroom Industria
Rioolwater wat vir dae lank in strate staan en selfs op die voorstoep van besighede vloei, het ân ernstige werklikheid in Potchefstroom Industria geword.
Besighede soos Reinke moet daagliks om hierdie situasie werk â met gevolge vir personeel, kliĂŤnte en gesondheid.
Ons gesels met Reinke sowel as Hero Fibre oor die uitdagings wat hierdie aanhoudende rioolprobleme vir hulle skep, en hoe dit hul bedrywighede beĂŻnvloed.
Dit is duidelik: wanneer infrastruktuur nie voldoende onderhou word nie, raak dit nie net inwoners nie â dit raak werksgeleenthede en die plaaslike ekonomie.
JB Marks Local Municipality
#TheGoToGuy #Potchefstroom #thegazette #PotchefstroomIndustria #RioolUitdagings #Infrastruktuur #Gemeenskapskwessies #OnsVerdienBeter
