Snowflake – Die perfekte begin vir jou December Bucket List!
❄️☕ Snowflake – Die perfekte begin vir jou December Bucket List!
Begin jou somer by Recharge Coffee at Snowflake – ’n plek waar jy kan ontspan, iets goeds eet en ’n kwaliteit koffie geniet.
Hier is meer as net takeaway:
🍔 Burgers
🍕 Pizza
🍗 Chicken strips
☕ Recharge coffee
Met gratis Wi-Fi is dit ook die ideale plek vir almal wat wil kom werk, studeer of sommer net ’n rustige atmosfeer soek. 💻✨
Open vir die publiek:
🕖 Maandae: 07:00 – 20:00
🕘 Saterdae: 09:00 – 20:00
En dis net die begin.
In die volgende dele wys ons vir jou meer van wat Snowflake alles bied – insluitend Snowflake’s Pool Club 🎱, ’n stylvolle plek vir ’n game of twee, asook die Virtual Golf-ervaring vir die wat iets anders wil probeer. ⛳
Volg die reeks en ontdek wat alles in Potch gebeur hierdie Desember.
Snowflake Potchefstroom
#Snowflake #RechargeCoffee #PotchDoenDinge #DecemberBucketList #SnowflakesPoolClub #VirtualGolf #TheGoToGuy #TheGazette #StroomStories





