135 Jaar van Rugbylegende β Potchefstroom Dorp Rugbyklub
135 Jaar van Rugbylegende β Potchefstroom Dorp Rugbyklub vier groot!
ποΈ The Go To Guy het gesels met Niekie Pullen, voorsitter van Potch Dorp Rugbyklub, en die opwinding is tasbaar β die klub vier hierdie naweek hul 135ste bestaansjaar!
Daarβs ook iets besonders in die pyplyn... ππ£ βn Groot verrassingsfaktor wag vir Saterdag se spele β moenie dit misloop nie!
π
Program vir Saterdag 14 Junie β Piet Bosman Park:
π 12:30 β Derde Span vs. Teenstander nog te bevestig
π 14:00 β Tweede Span vs. Klerksdorp 2
π 15:45 β Eerste Span vs. Klerksdorp 1
ποΈ R20 per persoon toegang
π Kombuis & kroeg beskikbaar
π« Geen eie alkohol of koelbokse toegelaat nie
π₯ Kom vier saam met ons β 135 jaar van trots, passie en pakslae!
Potchefstroom Dorp Rugbyklub
#TheGoToGuy #potchgazette #stroomstories #potchefstroom #tgtgstories #potchdorp #135jaar #rugbyviering #dorprugby #verrassing #komvier #junie2025
