top of page
Agter die skerms met Rooksein!
🎤✨ Agter die skerms met Rooksein! ✨🎸
The Go-To Guy het gesels met Rooksein, die band wat die eerste aand van die Liggiefees behoorlik aan die gang geskop het! 🔥🎶 Hulle deel meer oor hul ervaring by die fees, hoe alles begin het, en ’n bietjie agtergrond oor hul musiek. 🌟
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #liggiefees2024 #RookseinLive #AgterDieSkerms
Comments
Comparte lo que piensasSé el primero en escribir un comentario.
bottom of page