top of page

Crater Coffees

Tydens ons besoek aan Parys, het ons ook by Crater Coffees gaan inloer - vir 'n koffietjie, natuurlik 😉 Tersia het ons toe sommer bederf met 'n heerlike stuk kaaskoek en wortelkoek🍰
Gaan besoek hulle gerus wanneer jy weer in Parys is:
📍 10 Kruis St
#ThePotchGazette #TheGoToGuy #stroomstories #Parys #potchefstroom #Vrystaat

Comments

Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page