Een besoek wat The Go-To Guy definitief weer sal doen. Die skoonheid en stilte laat jou van alles anders vergeet.