top of page
Ford Raptor Deel 1
Ons neem jou vandag saam vir ’n nader kyk na die buitekant van die splinternuwe Ford Raptor!
Hier's ’n vinnige kyk na die spesifikasies:
✅ 3.0L V6 Twin-Turbo Petrol-enjin
✅ 292 kW krag en 583 Nm wringkrag
✅ 10-spoed outomatiese ratkas
✅ 4WD met geavanceerde terreinmodusse
✅ 17-duim wiele met 33-duim terreinbande
✅ Onderskeidende Raptor-stilering en LED-ligte
Kyk nou Deel 1 van ons verkenning en sien waarom die Raptor die koning van die pad (en veld) is! 🎥🔍
👉 https://www.thegotoguy.co.za/community-space/daly-ford
Daly Ford Potchefstroom
#TheGoToGuy #potchgazette #potchefstroom#stroomstories #FordRangerRaptor
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





