top of page
Jetour Klerksdorp
π Jetour Klerksdorp het pas sy deure oopgemaak en ons vat jou saam om te sien hoe dit daar lyk!
Maar hou vas π hierdie Vrydag, 3 Oktober is dit tyd vir die Grand Opening π
β Gratis cappuccinos
π Lekker weggee pryse
π Toetsbestuur die nuwe Jetour X70 of die Jetour Dashing
π§ Diens jou kar en koop parte β alles op een plek!
π Jetour Klerksdorp β moenie dit misloop nie!
Jetour Klerksdorp
#JetourKlerksdorp #GrandOpening #TestDrive #Dashing #X70 #CarService #Parts #TheGoToGuy #StroomStories #TheGazette
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
