top of page
Lodges vir familie by Thabela Thabeng
🌿 Thabela Thabeng – rus, styl en natuur in perfekte harmonie! 🌄
📍 Geleë tussen Potchefstroom en Parys, bied Thabela Thabeng jou ’n egte “one-with-nature” ervaring – waar elke oggend begin met voëlgesang en asemrowende uitsigte.
🏡 Akkommodasie wat jou nader aan die natuur bring:
Elke chalet en lodge is uniek geplaas – diep in die berg, op die rand van die vallei of teen die oewer van die Vaalrivier. Ruim lodges vir families of groepe
Ervaar rustieke-chic interieurs met spesiale elemente soos:
🌿 Natuurlike rotsmure
🌅 Stoepe wat oor kranse hang
💧 Natuurlike poele
🍳 Al hulle eenhede is selfsorg en volledig toegerus met basiese eetgerei en kooktoebehore.
📞 Bespreek jou blyplek vandag:
📱 (056) 818-1116
📧 info@thabelathabeng.co.za
🌐 www.thabelathabeng.co.za
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





