top of page
Manzini Plesier Plaas
🌿 The Go-To Guy was by Manzini Plesier Plaas! 🚜🎣
Soek jy 'n perfekte wegbreek?
Manzini Plesier Plaas het alles! Van visvang, swem, stap, fietsry en hindernisbane tot skoolkampe, kerk kampe en gesinsnaweke—hier is iets vir almal. 🌄🚴♂️
💍 Beplan jy jou droomtroue? Hulle bied 'n verskeidenheid trou pakkette om van te kies en jou spesiale dag onvergeetlik te maak!
Ontsnap die daaglikse gejaag en stadsgeraas en kom ontspan in die natuur by Manzini Plesier Plaas. 🌿✨
📍 Bespreek jou volgende avontuur vandag!
📞 +27 84 965 8882
📧 antoinettelandvan@gmail.com
Manzini Plesier Plaas
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #StroomStories #ManziniPlesierPlaas #WegbreekNaDieNatuur #BuiteAvonture
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





