Motorskou
Die NHKA gemeente hou jaarliks op 1 Mei hierdie gewilde geleentheid, wat oor die 400 antieke motors ten toon stel en laat beoordeel.
Die Motorskou is ’n hoogtepunt op die Potchefstroom-kalender en geliefd onder motor-entoesiaste én die breër gemeenskap. 🏁Van agtermusiek en blouklip-kuns tot antieke veilings en ’n indrukwekkende honde-vertoning — daar is iets vir elke smaak!
Kom geniet optredes deur kunstenaars soos Marius Annandale, Braam Kramer, en hoofkunstenaar Ruhan du Toit. 🖌️🎤
🍔 Heerlike kosstalletjies is reg om jou smaakknoppies te bederf.🎁 Pryse & verrassingselemente wag op jou om 14:00!
📍 By die NHKA-gemeente se kerksaal
👉 Bring jou familie, jou kamera en ’n liefde vir mooi goed – dié dag gaan jy nie wil misloop nie!
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #Motorskou2025 #NoordwesMotorskou #KunsEnKarre #NHKAPotchefstroom #PlaaslikeTalente #LekkerKuier #MotorsEnMusiek





