top of page
Ons het ’n draai gemaak by Mica in Parys!
Ons het gesels oor die kragtige CAT-gereedskapreeks en sommer ook ’n vinnige demonstrasie van die CAT-boormasjien gedoen – en dis indrukwekkend!
💪🔩Groot spesiale aanbiedinge wag op jou van 1 tot 11 Mei, so moenie hierdie kans misloop nie! 🔥
📍 Kom kuier gerus by Mica Parys: Loop St, Parys, Vrystaat
👉 Kry jou hande op topgehalte CAT-gereedskap teen ongelooflike pryse! 🛒🎉
Parys Mica Paint & Hardware
#TheGoToGuy #potchgazette #potchefstroom #micaparys #CATtools
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





