top of page
Paradyskloof Guest Farm
🐄 Plaasaktiwiteite & oes
Kom leef die plaaslewe saam met ons! 🚜
By Paradyskloof Guest Farm kan jy help om die koeie te melk, die hoenders te voer, of selfs deelneem aan die pekannot-oestyd tussen Mei en Augustus. 🌰
Dis ’n unieke, hands-on ervaring wat groot én klein laat glimlag.
En wanneer die son sak, wag sterrekyk, swem en staproetes op jou. 🌌💦🚶♀️
#TheGoToGuy #StroomStories #Paradyskloof #RivierLangsReeks #FarmLife #PecanHarvest #Stargazing #NatureRetreat #VredefortDome #FamilyAdventure
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





