top of page
PAWS
Die Go-To Guy kuier weer by PAWS! 🐶🏡
Ons het ‘n spesiale pootvriend ontmoet wat wag op ‘n liefdevolle huis! ❤️🐾
By Paws Potchefstroom is daar soveel diere wat ‘n tweede kans verdien – dalk is hierdie een jou nuwe beste vriend!👉
Kom loer in, stap saam met die honde en vind jou perfekte metgesel.
🦴 Neem aan, moenie koop nie – liefde verdien ‘n tweede kans!📍 Besoek PAWS Potch en maak ‘n verskil!
📽️ Kyk die video hieronder en ontmoet hierdie oulike hondjie! 👇
PAWS - Potch Animal Welfare Society
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #StroomStories #PawsPotch #GeeLiefde #AdoptDontShop #TweedeKans #TroeteldierAanneming
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





