Pick n Pay Canal Crossing
ππ₯ Die Go-To Guy bring weer aksie na Pick n Pay Canal Crossing!
Vrydag was vol opwinding toe ons nΓ³g βn Trolley Dash-trekking gehou het β en die adrenalien het behoorlik gevloei! π₯
π₯π Kyk die video hieronder en sien self wie verlede week deur die rakke gejaag het in diΓ© inkopie-avontuur!π
Gemis? Moenie worry nie!
Ons kom weer terug hierdie Vrydag, 6 Junie om 14:00 β selfde plek, selfde energie, nuwe wenner! ππ―
π So werk dit:
β
Spandeer R250 of meer by Pick n Pay
β
Skryf jou naam & nommer op jou strokie
β
Gooi dit in die inskrywingsboks in die winkel
β
En dan... wees daar op Vrydag, 6 Junie om 14:00 β anders word jy ongelukkig gediskwalifiseer! π«
π Wie weetβ¦ dalk jaag JY hierdie keer deur die rakke met βn trollie vol pryse! πββοΈποΈ
π Pick n Pay, Canal Crossing Mall
Canal Crossing Potch
#TheGoToGuy #TrolleyDash #CanalCrossingMall #Potchefstroom #PotchGazette #TGTGStories #StroomStories #ShopAndWin
