Pick n Pay Canal Crossing Trolley Dash
๐ฅ๐ Kyk die video hieronder en sien self wie deur die rakke gejaag het in diรฉ inkopie-avontuur!๐
Ons kom weer terug Vrydag, 20ste Junie om 14:00 โ selfde plek, selfde energie, nuwe wenner! ๐๐ฏ
๐ So werk dit:
โ
Spandeer R250 of meer by Pick n Pay Canal Crossing
โ
Skryf jou naam & nommer op jou strokie
โ
Gooi dit in die inskrywingsboks in die winkel
โ
En dan... wees daar op Vrydag, 27ste Junie om 14:00 โ anders word jy ongelukkig gediskwalifiseer! ๐ซ
๐ญ Wie weetโฆ dalk jaag JY hierdie keer deur die rakke met โn trollie vol pryse! ๐โโ๏ธ๐๏ธ
๐ Pick n Pay, Canal Crossing Mall
Canal Crossing Potch
#TheGoToGuy #TrolleyDash #CanalCrossingMall #Potchefstroom #PotchGazette #TGTGStories #StroomStories #ShopAndWin





